Bitte haben Sie einen Moment Geduld, wir legen Ihr Produkt in den Warenkorb.
Bitte haben Sie einen Moment Geduld, wir legen Ihr Produkt in den Warenkorb.
| Themen | Sport & Freizeit Ballsportarten / Ballspiele Football, Fußballvarianten und verwandte Spiele Rugby League |
|---|---|
| ISBN | 9781776194490 |
| Sprache | Afrikaans |
| Erscheinungsdatum | 27.10.2025 |
| Größe | 235 x 153 mm |
| Verlag | Jonathan Ball Publishers |
| Lieferzeit | Lieferung in 7-14 Werktagen |
| Herstellerangaben | Anzeigen Libri GmbH Europaallee 1 | D-36244 Bad Hersfeld gpsr@libri.de |
Eben Etzebeth is die speler wat al die meeste toetswedstryde in Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis gespeel het. Op die veld word hierdie slot se intelligensie, energie en aggressie gerespekteer en bewonderHy is lid van die senior Springbok-leierskapspan, en speel 'n groot rol in 'n ongelooflik suksesvolle era wat twee agtereenvolgende Wêreldbekers en die groep se huidige posisie van twee jaar boaan die wêreldranglys insluit.In hierdie eerlike en onderhoudende vertelling beskryf Eben van die vernaamste faktore van sy sukses, en hoe hy gefokus bly - op en van die veld af. Van sy nederige kinderjare in Goodwood - 'n voorstad van Kaapstad waar niks maklik kom nie - regdeur sy vroeë klubloopbaan, tot by sy swaar verdiende plek in die Suid- Afrikaanse nasionale span, vertel Ten Slotte die persoonlike kant van sy loopbaan, en wat dit geverg het om 'n wêreldkampioen te word.
| Themen | Sport & Freizeit Ballsportarten / Ballspiele Football, Fußballvarianten und verwandte Spiele Rugby League |
|---|---|
| ISBN | 9781776194490 |
| Sprache | Afrikaans |
| Erscheinungsdatum | 27.10.2025 |
| Größe | 235 x 153 mm |
| Verlag | Jonathan Ball Publishers |
| Lieferzeit | Lieferung in 7-14 Werktagen |
| Herstellerangaben | Anzeigen Libri GmbH Europaallee 1 | D-36244 Bad Hersfeld gpsr@libri.de |
Wie gefällt Ihnen unser Shop?