GUTSCHEIN
Bitte haben Sie einen Moment Geduld, wir legen Ihr Produkt in den Warenkorb.
Bitte haben Sie einen Moment Geduld, wir legen Ihr Produkt in den Warenkorb.
| ISBN | 9781997443087 |
|---|---|
| Sprache | Afrikaans |
| Erscheinungsdatum | 15.05.2025 |
| Größe | 216 x 140 mm |
| Verlag | Amazon Digital Services LLC - Kdp |
| Lieferzeit | Lieferung innerhalb von 28 Werktagen |
| Herstellerangaben | Anzeigen Libri GmbH Europaallee 1 | D-36244 Bad Hersfeld gpsr@libri.de |
In Vrees as Metgesel neem die skrywers jou op 'n spanningsvolle reis deur stegies van misdaad, raaisels en die onbekende. Hierdie keur van 38 kortverhale delf in die donker dieptes van die menslike psige - waar skuld, geheime en wraak soos skaduwees teen die mure fluister.
Van dorpsplekke met bloedbevlekte verlede tot tydreise vol misterie, van geheime biblioteke tot moord onder die silwer maan, is elke verhaal 'n unieke speurtog wat lesers aan die raai hou tot die laaste sin. In Vrees as Metgesel word jy saam met 'n reeks speurders, gewone mense én geheimsinnige figure ingesleep in stories waar niks is soos dit lyk nie.| ISBN | 9781997443087 |
|---|---|
| Sprache | Afrikaans |
| Erscheinungsdatum | 15.05.2025 |
| Größe | 216 x 140 mm |
| Verlag | Amazon Digital Services LLC - Kdp |
| Lieferzeit | Lieferung innerhalb von 28 Werktagen |
| Herstellerangaben | Anzeigen Libri GmbH Europaallee 1 | D-36244 Bad Hersfeld gpsr@libri.de |
Wie gefällt Ihnen unser Shop?